NATIONAL EMERGENCY HELPLINE: 0800 222 777

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

La Femme inligtingsaand

April 19 @ 6:30 pm - 7:30 pm

| Free

Alle Mas en hul Hoƫrskool asook ouer dogters.
Hou asseblief Donderdagaand, 19 April oop, vir ‘n baie belangrike inligtingsaand i.v.m. ‘Mensehandel’.
Die aand word gratis aangebied, met koffie/tee en verversings.
Plek: Saal van NG-kerk Queenswood,
Garretlaan 249, Queenswood.
Tyd: 18h00 vir 18h30.
Bring asseblief soveel as moontlik vriendinne saam vir bewusmaking. Mammas van Laerskool dogters en seuns word aanbeveel om alleen te kom – sekere inligting mag dalk ontstellend wees vir jong kinders.
Laat weet asb vir Adri (0827708783) of Tanya (0835573226)
Aangebied deur La Femme VLU-tak.

Details

Date:
April 19
Time:
6:30 pm - 7:30 pm
Cost:
Free

Organizer

La Femme VLU-tak
Phone:
Adri (0827708783) of Tanya (0835573226)

Venue

NG-kerk Queenswood
249 Garretlaan, Queenswood, Pretoria, Gauteng 0186 South Africa
+ Google Map